Kamp Registrasie

Kamp Registrasie

 

U moet saambring:
  • Bybel, notaboek en ‘n skryfding            
  • Gemaklike klere en skoene
  • Warm baadjie – selfs in die Somer       
  • Handdoek
  • Toiletware en medisyne                  
  • Flits
  • Eie koeldrank (Snoepie beskikbaar)      
  •  Eie beddegoed en kussing (2de kombers in die winter)
 50% deposito – vir bespreking van plek – Kampterein het beperkte slaapplek om gemak te verseker
 Indien u enige vrae of probleme het, kontak ons gerus.
 
Liefde in Christus
 Anneke Bezuidenhout – 083-640-5389
Besprekings